Die betekenis van Christus se opstanding
|

|
Die bewyse in die Nuwe Testament Die Evangelies bevat oorvloedige getuienis van die opstanding van Christus (Mat. 28; Mar. 16; Luk. 24; Joh. 20). Benewens hierdie gedetailleerde verhale is die boek Handelinge die vertelling van die apostels se verkondiging van die opstanding van Christus en van voortdurende gebed tot God en vertroue in Hom wat leef en in die hemel regeer. Die Briewe is ook totaal afhanklik van die feit dat Jesus die Lewende, Regerende Verlosser is wie nou die verhoogde Hoof van die kerk is. Die boek Openbaring wys Christus herhaaldelik as die opgestane Here in die hemel en voorspel Sy wederkoms om Sy vyande te oorwin en te regeer in heerlikheid. Ons kan dus aflei dat die hele Nuwe Testament getuienis gee van die opstanding van Christus!
Lees artikel |
|
|
Hantering van probleme
|

|
Wat is die beste manier waarop ek beproewings en probleme as Christen kan hanteer?
Lees artikel |
|
|
Hoe behoort ons vir verlorenes te bid?
|

|
Trans Wêreld Radio vra so baie keer dat ons moet bid dat ongelowiges gered sal word. Ek weet egter nie altyd wat en hoe om te bid nie. Help my asseblief?
Lees artikel |
|
|
Lesse van die arend
|

|
Ek is partymaal geestelik moeg en weet nie wat om te doen om my krag te herwin nie. Het u enige raad?
Lees artikel |
|
|